1887

n Die Kerkblad - Bybelvasvra - kompetisie vir hoërskolers!

Volume 106, Issue 3160
  • ISSN : 0023-0596
This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

In 2000 het die Gereformeerde Kerk Kempton Park-Noord se laerskoolleerlinge aan die Junior Rapportryers se Bybelvasvra-kompetisie deelgeneem. Dit was van groot waarde vir ons kinders. Ná bespreking is dit goedgedink om 'n soortgelyke Bybelvasvra-kompetisie vir hoërskoolleerlinge te begin, want om God werklik lief te hê en te kan dien, moet ons Hom persoonlik leer ken; en hoe beter ons God ken, hoe groter word sy Goddelike krag wat in ons werk.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/106/3160/EJC56200
2004-02-01
2016-12-10

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error