1887

n Die Kerkblad - Ken Christus se doel met jou in sy kerk! : uit die Woord

Volume 106, Issue 3160
  • ISSN : 0023-0596
This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

As die kerk noukeurig ondersoek word, besef mens dat dit uniek is, dat geen ander organisasie of vereniging daarmee vergelyk kan word nie. Die Bybel leer dat die kerk 'n lewende organisme is met 'n unieke samestelling, met ongewone doelstellings en wette. Daarom vind Paulus dit nodig om drie beelde te gebruik om dit te omskryf.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/106/3160/EJC56229
2004-02-01
2016-12-10

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error