1887

n Die Kerkblad - Die gebruik van vas in die Bybel

Volume 107, Issue 3162
  • ISSN : 0023-0596
This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Die Bybel beskryf vas as 'n erkende gebruik in 'n godvresende lewenstyl. Voorbeelde, riglyne en waarskuwings ten opsigte van vas is ook op ons daaglikse lewe van toepassing soos blyk uit die Bybelse teks. Deur die hele Bybel word die gebruik van vas geassosieer met smeking, dringende nood, voorbereiding daartoe om 'n uitspraak van God te ontvang, asook die begeerte om 'n meer welgevallige lewe voor God te lei. Die rabbi's wat bekend was vir hulle wysheid en wrange humor, het soos gewoonlik die laaste woord oor vas gehad, gesien vanuit 'n menslike perspektief. Hulle was die mening toegedaan dat mens nie moet vas nie, aangesien daar dan minder gekonsentreer word op die werk wat van die hemel kom. Laastens het die rabbi's gesê dat iemand wat bid, en sy gebede word nie verhoor nie, moet vas.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/107/3162/EJC56278
2004-04-01
2016-12-11

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error