1887

n Die Kerkblad - "Met's Heeren hulp ..." ons Teologiese Skool 'n vanselfsprekendheid? : brandpunt

Volume 107, Issue 3163
  • ISSN : 0023-0596
This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Baie dinge in die wêreld waarin ons lewe, word as 'n vanselfsprekendheid aanvaar. Die aarde is rond en die son kom op in die ooste. Seisoene wissel mekaar af en môre is nog 'n dag en wat ek nie vandag klaarkry nie, doen ek môre. Net so aanvaar ons dikwels ons gesondheid as 'n gegewenheid wat môre steeds daar sal wees sonder om te dink dat ek self die slagoffer van 'n ernstige kwaal of ramp kan word. Ons denke is dikwels so horisontaal gerig, op die hier en die nou.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/107/3163/EJC56321
2004-05-01
2016-12-10

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error