1887

n Die Kerkblad - - 'n beoordeling : standpunt

Volume 107, Issue 3164
  • ISSN : 0023-0596
This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Die hele Amerika was oënskynlik in rep en roer oor hierdie film. En nee, ek het nie die film gaan kyk nie, maar met al die voorskoue en gesprekke op TV en met soveel ander - selfs vreemdelinge - kry 'n mens 'n goeie idee oor die omvang, strekking en impak van die film. Onlangs het ek 'n konferensie oor die Verbond van God in Greenville, South Carolina, bygewoon. 'n Groep predikante het daar oor ete bymekaar gekom om die film te bespreek. Sommige van hulle het dit wel gesien en belangrike inligting aan die "minder ingeligtes" meegedeel.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/107/3164/EJC56341
2004-06-01
2016-12-09

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error