1887

n Die Kerkblad - Die belangrikste onderrigmiddel wat God gee : jeug

Volume 107, Issue 3164
  • ISSN : 0023-0596
This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Mens kan 'n afsonderlike artikel skryf oor die wêreld waarin verbondsouers hulle kinders moet grootmaak. Kinders kry intensiewe blootstelling aan die post-moderne tydsgees - waaroor nie verder uitgebrei word nie. Die verbond wat die Here met sy kinders opgerig het, is sy veilige hawe waarbinne sy kinders groot kan word. Buite die verbond is ouers en kinders uitgelewer aan die sondige wêreld.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/107/3164/EJC56348
2004-06-01
2016-12-09

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error