1887

n Die Kerkblad - Meegevoel

Volume 107, Issue 3167
  • ISSN : 0023-0596
This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

het met innige leedwese verneem van die afsterwe van twee van ons afgetrede predikante, ds. Van Staden Roos en ds. Wille Venter. Elkeen van hulle het op sy eie unieke wyse die kerk van die Here en sy koninkryk gedien. Ons eer hulle nagedagtenis en roep hulle geseënde werk in dankbare herinnering. Ons hoop om binnekort oor elkeen van hulle 'n huldeblyk in Die Kerkblad te publiseer. Graag wil ons die bedroefde families aan die Here opdra en hulle van ons voorbidding verseker. Mag Hy, die goeie God, julle almal deur sy Gees versterk en vertroos.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/107/3167/EJC56430
2004-09-01
2016-12-09

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error