1887

n Die Kerkblad - Ekumene : hoofartikel

Volume 107, Issue 3167
  • ISSN : 0023-0596
This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Die woord ekumene is afgelei van die Griekse woord oikoumené, wat letterlik "bewoonde (wêreld)" beteken. Die vroeë kerk het hierdie woord uit die ou kultuurgeskiedenis oorgeneem en op wêreldwye (ekumeniese) konsilies en belydenisskrifte van toepassing gemaak.


Die woord het met verloop van tyd verskillende betekenisnuanses ondergaan, maar word vandag algemeen gebruik wanneer verwys word na die kerk en die Christelike geloof as 'n wêreldwye en omvattende verskynsel.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/107/3167/EJC56447
2004-09-01
2016-12-10

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error