1887

n Die Kerkblad - Die Hervorming en die owerheid : tema

Volume 107, Issue 3168
  • ISSN : 0023-0596
This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Die Christelike godsdiens het in die vierde eeu nC na 'n dekreet van keiser Theodosius die amptelike godsdiens van die Romeinse Ryk geword. Die kerk het die oppergesag van die keiser erken, terwyl die keiser die bevoorregte posisie van die Christelike kerk beskerm het. Na die dood van keiser Theodosius het die Romeinse Ryk in 'n Westelike en Oostelike Ryk geskeur. Die Westelike Ryk het 'n Christelike ryk gebly met die verskil dat die pous en nie die keiser nie die opperheerser van die kerk geword het. Die gevolg was dat die Westerse geskiedenis deur 'n voortdurende konflik tussen die keiser en die pous gekenmerk is.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/107/3168/EJC56469
2004-10-01
2016-12-11

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error