1887

n Die Kerkblad - Spiritualiteit, geloof en wetenskap

Volume 107, Issue 3169
  • ISSN : 0023-0596
This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Spiritualiteit verwys na die geestelike lewe van die gelowige in sy verhouding tot God. Dit is eintlik net 'n nuwe woord vir 'n ou en bekende eienskap van die Protestantse voorgeslag, naamlik vroomheid, godvresendheid of godsvrug. Dit is eerbied vir God en die eerbied beïnvloed die lewe van die gelowige en kom in die praktiese lewe in 'n bepaalde lewenswyse tot uiting. Dit gaan oor ons belewing van gemeenskap met God en ons diens aan God. Hierdie lewenswyse is daarop ingestel om God in alles te verheerlik.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/107/3169/EJC56499
2004-11-01
2016-12-10

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error