1887

n Die Kerkblad - Die redakteur gesels met ... prof. Schalk Duvenage

Volume 107, Issue 3169
  • ISSN : 0023-0596
This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Prof. Schalk Duvenage is gebore op 30 Julie 1917 te Middelburg KP. Sy gelowige ouers, Petie en Martie Duvenage, was groot skaap- en beesboere in distrik soos vele ander familielede. Saam met sy drie broers het hulle voluit gehelp met die boerdery. Na die eerste paar jaar op 'n plaasskool, is die kinders almal na die dorp se laer- en hoërskool. Schalk het vroeg in sy lewe reeds (op laerskool) besluit om predikant te word en het Latyn geneem by 'n kranige onderwyser - mnr. Hugo. Hy het sy matrikulasie in 1934 afgelê.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/107/3169/EJC56501
2004-11-01
2016-12-11

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error