1887

n Die Kerkblad - Sinodale vergaderings : redaksioneel

Volume 107, Issue 3169
  • ISSN : 0023-0596
This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Terwyl die Nasionale Sinode van die GKSA reeds in Januarie 2003 vergader het, het die Algemene Sinode van die APK, die Algemene Kerkvergadering van die Hervormde Kerk (NHKA) en die Algemene Sinode van die Ned. Geref. Kerk (NGK) gedurende die afgelope paar maande vergader. Indien die agendas van die sinodes vergelyk word val dit op dat dikwels met dieselfde teologiese, kerklike en sosiale vraagstukke geworstel word. Dit val ook op dat daar, hoewel almal dieselfde Bybel hanteer en met dieselfde Belydenisskrifte werk, soms tot uiteenlopende gevolgtrekkings gekom word. Onderliggend aan alle besluite lê natuurlik altyd 'n bepaalde beskouing en verklaring van die Skrif. (Dink maar aan die hele debat rondom homoseksualiteit.)

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/107/3169/EJC56506
2004-11-01
2016-12-10

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error