1887

n Die Kerkblad - Simfonie van die skepping : uit die Woord

Volume 107, Issue 3169
  • ISSN : 0023-0596
This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Die simfonie van die skepping - dit is waartoe die profeet Jesaja oproep. Laat heel die skepping in 'n loflied uitbreek en God lof toesing omdat Hy 'n nuwe begin met sy volk en met die wêreld maak. Soos dagbreek is God se finale reddingsdaad aan die deurbreek. Die lof moet soos klokkespel deur die hele wêreld gebeier word. Almal wat die see bevaar en alles wat in die see is, die bewoners van vaste lande en verre eilande, die woestyne en die stede by die oases (Kedar en Sela), die bewoners van die vlaktes, valleie en bergagtige gebiede rondom Israel - almal moet God loof en prys.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/107/3169/EJC56507
2004-11-01
2016-12-11

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error