1887

n Die Kerkblad - Zimbabwe ... "In Hom hou alle dinge stand" (Kol 1:17)

Volume 107, Issue 3170
  • ISSN : 0023-0596
This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Daar is aan ons vertel die woord beteken letterlik "house full of big stones". So is dit, vanaf Matoppos in die suide tot in hierdie ruïne-geweste, lê klippe hierdie land vol. Dit sou een groot huis gevul met klippe genoem kon word, en as ons in die geloof hierna kyk dan dink mens aan die Here wat sy mag en almag selfs in die klippe gevestig het. Hy, die Here wat by magte is om selfs uit die klippe kinders van Abraham te verwek. Met so 'n klipgeloof wat die kerk op die rots bou moet daar vandag na Zimbabwe se baie klippe en min Gereformeerdes gekyk word.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/107/3170/EJC56522
2004-12-01
2016-12-11

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error