1887

n Die Kerkblad - Die vrede wat Christus gee ... en versoening

Volume 107, Issue 3170
  • ISSN : 0023-0596
This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

16 Desember - versoeningsdag. Die blote woord "versoening" veronderstel reeds verwydering, selfs vyandskap, tussen mense. Dit teken 'n prentjie van twee of meer groepe mense wat teenoor mekaar staan, met 'n diep kloof vol spanning, wantroue, konflik, vrees en vyandigheid tussen hulle. Versoening gaan oor die bou van 'n brug oor hierdie kloof, oor mense wat mekaar eers aangegluur het as aartsvyande, maar nou hande vat met mekaar en die pad saam verder stap.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/107/3170/EJC56535
2004-12-01
2016-12-10

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error