1887

n Die Kerkblad - Benader beproewing vanuit geloof en hoop! : tema

Volume 107, Issue 3172
  • ISSN : 0023-0596
This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

In 'n postmoderne wêreld, waar die mens ingestel is op produktiwiteit en vooruitgang, word die persoon wat deur 'n langdurige ongeneeslike siekte swaar beproef word dikwels op die agtergrond geskuif en word daar gerieflikheidshalwe min kontak met so 'n persoon gemaak. Die rede hiervoor is dat die mens nie graag aan sy verganklikheid en swakhede herinner wil word nie. Dit is egter tog belangrik om as gelowiges te onthou dat hierdie siek mens, dikwels bedlêend as gevolg van sy siekte, ook nog deur God gebruik word in sy diens tot sy eer, en daarom mag ons nie hierdie siekes as minderwaardig of onbelangrik ag nie.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/107/3172/EJC56585
2005-02-01
2016-12-10

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error