1887

n Die Kerkblad - Totius en die tsoenami : besinning

Volume 107, Issue 3173
  • ISSN : 0023-0596
This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Die debat oor die rampe in Suidoos-Asië het al baie ongeloofswendinge geneem. Veral die berigte wat in Beeld verskyn het (10 en 12 Januarie 2005) laat 'n mens verbaas staan hoe die lig van die openbaring van God ontwyk word in die tsoenami-gesprek. Slaan 'n mens egter die boek Openbaring na ontdek jy ten minste drie verwysings na aardbewings (6:12; 11:13; 16:18). In Openbaring 6 word die verskynsel van 'n aardbewing in verband gebring met die eindoordele van niemand minder nie as Jesus Christus, die Lam van God.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/107/3173/EJC56622
2005-03-01
2016-12-10

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error