1887

n Die Kerkblad - Die ander kant ... 'n kykie vanaf hierdie kant, deur die bril van God se Woord : aktuele tema

Volume 107, Issue 3173
  • ISSN : 0023-0596
This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

In die slaaibak is alles mos voedsaam en goed om in te neem. Gooi maar al die gelowe so opgekerf in die slaaibak van relatiwiteit, en skep dan uit en geniet na smaak. So 'n paar van Jesus se belangrikste woorde, sy voorbeeld van aanvaarding en liefde (darem nie die ou bangmaakstories soos dié oor die hel en verlore gaan nie), joga uit die Ooste vir die stilte na die dag se storms, gesprekke met my voorouers, want ek mis hulle, reïnkarnasie omdat ek graag weer sou wou terugkom om my foute reg te maak, en siedaar - 'n nuwe saamgestelde geloof. Aanbid jy dan vir God? Natuurlik!

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/107/3173/EJC56623
2005-03-01
2016-12-09

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error