1887

n Die Kerkblad - "Gaan dan heen" ... na die Moslems : aktuele tema

Volume 108, Issue 3174
  • ISSN : 0023-0596
This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Tans is Islam die snel-groeiendste godsdiens in die wêreld. Die jaarlikse statistiese tabel vir wêreldsending dui aan dat die Islam groei teen 2.11%. Die Christendom daarenteen groei slegs met 1.27%. In Afrika is die Christendom en Islam beide groot en groeiende godsdienste. Christene wat in Afrika sendingwerk doen word gekonfronteer met die uitdaging om effektief na Moslems uit te reik. Effektiewe uitreik word egter gekniehalter omdat die Islam (wat self 'n missionêre godsdiens is) enige inmenging van buite teenstaan.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/108/3174/EJC56656
2005-04-01
2016-12-09

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error