1887

n Die Kerkblad - Die wonderwerk van die boodskappers : uit die Woord

Volume 108, Issue 3174
  • ISSN : 0023-0596
This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Twee groepe mense is die Sondagmôre toe Jesus opgestaan het, kort na mekaar, op pad Jerusalem toe. Daar is baie ooreenkomste tussen hulle: altwee het uit die begraafplaas vertrek, altwee gaan in dieselfde rigting, die lede van altwee groepe is ontsteld en altwee het met engele te doen gekry. In die Grieks word ook dieselfde woord gebruik om te beskryf wat hierdie twee groepe in Jerusalem gaan doen: hulle gaan haastig om belangrike nuus te vertel. En kyk, selfs die inhoud van hulle boodskap is dieselfde. Altwee groepe gaan vertel dat Jesus Christus uit die graf opgestaan het!

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/108/3174/EJC56664
2005-04-01
2016-12-10

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error