1887

n Die Kerkblad - Versoek uit die Kongo : van oraloor

Volume 108, Issue 3175
  • ISSN : 0023-0596
This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Ds. KM Kabongo is 'n predikant van die gemeente Bupuekele in Mbujimayi in die DRK. Dit is 'n gemeente van die Gerformeerd Belydende Kerke van die DRK (die ERCC) en is 'n duisend kilometer in ongeveer 'n noordelike rigting vanaf Lubumbashi. Hy is een van die vyf predikante van die ERCC wat te Hammanskraal en Potchefstroom gestudeer het en wat tans via die Kongo Hulpfonds finansiële ondersteuning uit die Gereformeerde kerkverband ontvang. Ds. en mev. Kabongo se oudste dogter het reeds twee jaar gelede gematrikuleer. Hy kon vir haar 'n studiebeurs en borge in die VSA vind, maar die Amerikaanse regering weier om aan haar 'n studievisum toe te staan omdat sy uit 'n arm Afrikaland kom en hulle vermoed dat sy nie weer na die Kongo sal wil terugkeer nie. Hierdie vermoede is in die geval van hierdie kind heeltemal verkeerd.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/108/3175/EJC56674
2005-05-01
2016-12-11

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error