1887

n Die Kerkblad - Werkersdag - moet ons dit vier? : aktuele tema

Volume 108, Issue 3175
  • ISSN : 0023-0596
This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Reeds vroeg in die Middeleeue is 1 Mei beskou as 'n feesdag. Op hierdie dag het mense in die noordelike halfrond die dag amptelik gedenk as die aanbreek van die lente en die begin van die planttyd vir die boere. Vreugdevolle feeste is gehou om die verandering in die klimaat te vier. Baie gebruike het hiermee gepaard gegaan, soos om dennebome te plant. In die ou Germaanse mitologie is die denneboom beskou as die simbool van lewe. In Frankryk het die Rooms-Katolieke Kerk later 'n godsdienstige betekenis aan die feeste gegee deur die dag af te sonder vir spesifieke verering van Maria.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/108/3175/EJC56684
2005-05-01
2016-12-10

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error