1887

n Die Kerkblad - Altyd in die leerskool van die Here ... : die voortgesette toerusting van predikante : aktuele tema

Volume 108, Issue 3177
  • ISSN : 0023-0596
This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Die verhaal word vertel van die jong dominee wat maar twee maande in sy eerste gemeente gewerk het. 'n Nederige oom het die Maandag na Jong Dominee se preek kom vra na die verklaring van 'n sekere Skrifgedeelte. Die oom het dit al die jare anders verstaan as wat Jong Dominee dit gister uitgelê het. Oom se vraag was amper nog nie heeltemal gevra nie toe Jong Dominee na sy boekrak wys en opmerk: "Ek weet nie hoe u met my kan verskil nie. Kyk my baie boeke en buitendien het ek sewe jaar studeer!" Oom is daar weg, seergemaak, met sy onbeantwoorde vraag.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/108/3177/EJC56737
2005-07-01
2016-12-09

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error