1887

n Die Kerkblad - So word ons teologiese studente toegerus : aktuele tema

Volume 108, Issue 3177
  • ISSN : 0023-0596
This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Gereformeerdes weet dat nie sommer enigeen op die preekstoel kan klim om te preek nie. Nee, net Gereformeerde predikante wat wettig beroep en bevestig is mag in die erediens preek. Ook voornemende predikante (predikante in opleiding) word toegelaat om te preek. Want om predikante te kan word moet hulle die nodige opleiding kry. Juis daarom het die Gereformeerde Kerke 'n Teologiese Skool in Potchefstroom waar voornemende predikante opgelei kan word. Artikel 8 van ons Kerkorde bepaal immers duidelik: "Iemand wat nie gestudeer het nie sal nie tot die diens van die Woord toegelaat word nie, tensy daar sekerheid is van sy buitengewone gawes ..."

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/108/3177/EJC56738
2005-07-01
2016-12-10

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error