1887

n Die Kerkblad - Jeugaksie in die Vrystaat : jeug

Volume 108, Issue 3178
  • ISSN : 0023-0596
This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Die Jeugdeputate van Klassis Suid-Vrystaat het die uitdagende opdrag om elke jaar in samewerking met die gemeentes verskeie jeugaksies te loods. Sommer vroeg in die jaar is die aanbied van 'n eerstejaarskamp op die aksielys. 'n Intergemeentelike studente-aksie met die naam "Vivamus" is in 2003 daargestel. Naas gereelde byeenkomste deur die jaar bied Vivamus ook in Januarie 'n eerstejaarskamp aan vir die studente van die Universiteit van die Vrystaat en die Sentrale Universiteit vir Tegnologie. Die foto's vertel van die vreugde om nuwe vriende te maak.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/108/3178/EJC56753
2005-08-01
2016-12-09

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error