1887

n Die Kerkblad - Phalaborwa kry tweede predikant : van oraloor

Volume 108, Issue 3179
  • ISSN : 0023-0596
This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Dr. Chris van der Walt, predikant van Phalaborwa, berig dat dié gemeente onlangs sy tweede predikant ontvang het. Robert Makungo is na Phalaborwa toe beroep met sendingopdrag. Hy is 'n boorling van die Malamulele-omgewing in Venda, en het nie as Gereformeerde grootgeword nie. Hy is die eerste keer deur 'n oom van hom kerk toe gestuur, want, het sy oom gesê: "As jy kerk toe gaan sal jy nie my mango's steel nie." Die Here het egter ander vrugte in gedagte gehad as ds. Makungo se oom.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/108/3179/EJC56777
2005-09-01
2016-12-10

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error