1887

n Die Kerkblad - Meegevoel : van oraloor

Volume 108, Issue 3179
  • ISSN : 0023-0596
This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

In die afgelope maande het twee van ons afgetrede predikante ons deur die dood ontval, naamlik di. JP Coetzee en SPB Buys. Ons dank die Here vir wat hulle, elkeen op sy besondere wyse, vir die kerk en die koninkryk beteken het. Graag wens ons hulle eggenotes, kinders en families die vertroosting van die Heilige Gees toe. Mag die krag en genade van ons goeie Vader elke dag genoeg wees. Ons hoop om spoedig huldeblyke van ons ontslape broeders in te publiseer. - Red.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/108/3179/EJC56782
2005-09-01
2016-12-10

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error