1887

n Die Kerkblad - Waarom en waartoe? : diskussie

Volume 108, Issue 3179
  • ISSN : 0023-0596
This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Hierdie bydrae deur Prof. Ludi Schulze het hy verwerk en vertaal uit 'n verhandeling deur Diethelm Michel van Mainz. Dit handel oor 'n onopgemerkte eiendomlikheid van Hebreeus en die konsekwensies daarvan vir die Ou-Testamentiese geskiedenisbeskouing. - Red. Die probleem Sinonieme is 'n besondere uitdaging vir 'n taalkundige. Taal is immers ekonomies: as die taal een maal vir 'n saak/omstandigheid of ding 'n woord geyk het, bestaan geen noodsaak om nóg 'n woord te skep nie. Oorspronklike sinonieme bestaan gevolglik in geen taal nie.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/108/3179/EJC56785
2005-09-01
2016-12-10

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error