1887

n Die Kerkblad - Christus, die Hoekklip en Sluitklip, maak jóú 'n lewende gekapte klip in sý tempel : aktuele tema

Volume 108, Issue 3180
  • ISSN : 0023-0596
This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Wanneer mens 1 Petrus 2:4-7 lees, is dit sommer dadelik duidelik watter prentjie hierdie metafoorgroep in jou gedagtewêreld laat ontstaan: jy word as't ware asof in 'n tydmasjien weggevoer na 'n bouperseel in die tyd van die Nuwe Testament, dalk juis dié van 'n tempel. En wat jy om jou sien, is nie stene en sement en beton nie, maar - gekapte klippe! En bouers wat die regte klip vir 'n spesifieke plek uitsoek.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/108/3180/EJC56810
2005-10-01
2016-12-11

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error