1887

n Die Kerkblad - Reformasie, Skrifgesag en Skrifverstaan : redaksioneel

Volume 108, Issue 3180
  • ISSN : 0023-0596
This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Die kerk van die Middeleeue het die besondere plek van Die Bybel in die lewe van die kerk en van die gelowiges aanmerklik beperk en verklein, nié in die sin dat Die Bybel geen betekenis gehad nie, maar wel dat die gelowiges Die Bybel leer ken het soos die kerklike leergesag dit aan hulle voorgehou het. Die Bybel is verstaan en beleef soos die kerk dit verstaan en aanbeveel het. Kerkgesag het Skrifgesag verdring. En daarmee het die gesag van Christus self in gedrang gekom.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/108/3180/EJC56825
2005-10-01
2016-12-10

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error