1887

n Die Kerkblad - Mense was nog nooit ewe oud nie : laastens

Volume 108, Issue 3181
  • ISSN : 0023-0596
This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Die woorde in hierdie opskrif is woorde van 'n eerbiedwaardige voorganger van my in die tyd. Ek en my broers en susters het hom Pa genoem. Dit was doer in die laat sestiger- of vroeg sewentigerjare van Eeu Twintig. 'n Konferensie op Potchefstroom het oor die onderwerp gehandel wat die gedagtes van daardie tyd nogal goed besig gehou het en almal - oud en jonk - aan die praat en redeneer en debatteer gehad het. Dit het naamlik oor die sogenaamde generasiegaping gegaan.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/108/3181/EJC56827
2005-11-01
2016-12-09

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error