1887

n Die Kerkblad - Pretoria 150 jaar oud : 'n kerkhistoriese oorsig : aktueel

Volume 108, Issue 3181
  • ISSN : 0023-0596
This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Nguni-sprekende setlaars, wat later bekend sou word as die Ndebele (afgelei van hulle Sotho-bynaam wat "vlugteling" beteken), word beskou as die eerste inwoners van die vrugbare Apiesriviervallei. Hulle het die rivier vernoem na een van hulle stamhoofde, Tshwane (klein apie), wat later in Afrikaans vertaal is tot "Apies". Gedurende die migrasie-oorloë in Natal het 'n ander stam onder Mzilikazi hulle hier kom tuismaak, maar is in 1832 deur 'n regiment Zoeloestropers verdryf.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/108/3181/EJC56840
2005-11-01
2016-12-09

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error