1887

n Die Kerkblad - Bid vir ons boeregemeenskap! : hoofartikel

Volume 108, Issue 3182
  • ISSN : 0023-0596
This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Dat ons boeregemeenskap 'n belangrike faset van ons Suid-Afrikaanse samelewing uitmaak, is 'n algemeen-bekende feit. Dat meeste van die boere Christene is, kan geredelik aanvaar word (in 'n land waar nominaal 80% Christene is). Wat met die boere gebeur raak dus ook die kerk, soos wat dit wat in die kerk gebeur ook die boere raak. In die kerk word ook reëlmatig voorbidding vir die boeregemeenskap gedoen, en word die seën van die Here afgebid vir 'n vrugbare jaar en 'n goeie oes.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/108/3182/EJC56881
2005-12-01
2016-12-10

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error