1887

n Die Kerkblad - Die kalenderdag van Jesus se geboorte : uit die Woord

Volume 108, Issue 3182
  • ISSN : 0023-0596
This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Lukas begin die beskrywing van Jesus se geboorte met: "In daardie tyd ...", of: "In daardie dae ..." Wys dit op Jesus se geboortedatum, of watter datum skryf Lukas op? Daar is twee moontlike antwoorde. Die eerste moontlike antwoord "In daardie tyd" kan moontlik dui op die kronologiese opeenvolging van gebeure in die wêreldgeskiedenis. Lukas wil die geboorte van Christus vaspen aan 'n sekere datum en kies toe die datum van die wêreldwye volkstelling.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/108/3182/EJC56883
2005-12-01
2016-12-10

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error