1887

n Die Kerkblad - Ons dink in dekades : besinning

Volume 108, Issue 3183
  • ISSN : 0023-0596
This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Die mens se lewensduur is 'n volgehoue verouderingsproses - van konsepsie tot die dood. Die jong kind het 'n korttermyn-tydskonsep. Klein kinders dink in terme van dae en "slapies" - hoeveel nog voor 'n verjaardag of vakansie? Die dekade tussen sewe (vlak in die skoolloopbaan) en 17 (in of by matriek) voel vir die kind soos 'n leeftyd. Dan is dit (in enkeljare gereken) 'n kort sprong tot by die aanvaarding van 'n loopbaan, mondigwording en die huwelik.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/108/3183/EJC56895
2006-01-01
2016-12-11

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error