1887

n Die Kerkblad - Die groot ses (1) : God se diere, voëls en bome

Volume 108, Issue 3184
  • ISSN : 0023-0596
This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Alle natuur- en wildliefhebbers ken die sogenaamde GROOT VYF of BIG FIVE. Mense gaan Wildtuin toe en vertel al te trots: "Ons het die Groot Vyf gesien." Ander gaan nog verder en soek net leeus. As hulle nie leeus gesien het nie was hulle besoek vir hulle 'n mislukking. Dit is natuurlik mense wat nog nooit geleer het om God se skepping in sy ryke verskeidenheid raak te sien en te waardeer nie. Daar is soveel ander dinge: diere, plante, voëls.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/108/3184/EJC56919
2006-02-01
2016-12-11

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error