1887

n Die Kerkblad - Helena, die moeder van Konstantyn die Grote

Volume 108, Issue 3184
  • ISSN : 0023-0596
This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Keiser Konstantyn was die eerste heerser van die Romeinse Ryk wat die Christelike godsdiens aanvaar en die vervolging van die Christene gestaak het. Sy pa, Constantius, wat oor Brittanje, Gallië en Spanje regeer het, het sy vrou, Helena, verstoot. Helena het haar seun alleen grootgemaak en groot invloed op hom uitgeoefen. Sy vind by die Christene aansluiting en word met hartlikheid en liefde in hulle midde opgeneem.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/108/3184/EJC56921
2006-02-01
2016-12-10

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error