1887

n Die Kerkblad - Drie stille getuies? 'n Besoek aan Filadelfia in Turkye

Volume 108, Issue 3184
  • ISSN : 0023-0596
This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Om vandag die Filadelfia van Openbaring 3 te besoek is 'n belewenis van 'n ander aard. Vandag is dit 'n groterige dorp en word Alasehir genoem. Alasehir beteken "baie goeie dorp". Filadelfia beteken letterlik "broederliefde" en is vernoem na koning Attalus II, die koning van Pergamum, wat ook Filadelfus (liefhebber van sy broer) van Pergamum genoem is. Dié bynaam het hy gekry as gevolg van sy uitsonderlike liefde vir sy broer, Eumenes, wat sy voorganger as koning was.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/108/3184/EJC56922
2006-02-01
2016-12-10

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error