1887

n Die Kerkblad - Beginselvas, roepingsbewus, koersvas ... : hoofartikel

Volume 108, Issue 3184
  • ISSN : 0023-0596
This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Iemand vra my nou die dag wat die besondere kenmerke van 'n "Calvinis" is. Hoe antwoord 'n mens op so 'n vraag? Moet jy daarop wys dat Calvyn nooit "Calviniste" wou kweek nie en dat dit vir hom gewoon gegaan het oor Skrifgetroue gelowiges? Moet jy daarop wys dat die vraag "Waarom word jy Gereformeerd genoem?" nêrens in die Gereformeerde belydenisskrifte gestel word nie, maar wél die vrae: "Wat moet 'n Christen glo?" (HK 7:22), en: "Waarom word jy 'n Christen genoem?" (HK 12:32)?

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/108/3184/EJC56930
2006-02-01
2016-12-11

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error