1887

n Die Kerkblad - Nasionale Sinode 2006 : die pad vorentoe? : aktuele tema

Volume 108, Issue 3185
  • ISSN : 0023-0596
This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Ten spyte van hierdie positiewe tendens, sou 'n mens egter wou sien dat daar 'n meer billike oorsig gegee sou wees oor al die sake wat die Nasionale Sinode hanteer het. By verre die meeste aandag is gegee aan die besluit oor die vroue in die diakenamp en die rapport van die deputate oor die vrou wat nie in behandeling geneem is nie. Ander besluite wat eintlik goeie, vernuwende en verreikende besluite was, is oor die hoof gesien of slegs aangeraak. Sommige koerante het geswyg, maar gesien die algemene aard van hierdie koerante, was dit in elk geval beter so.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/108/3185/EJC56950
2006-03-01
2016-12-11

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error