1887

n Die Kerkblad - Philipstown se orrel 100 jaar oud : ander

Volume 109, Issue 3186
  • ISSN : 0023-0596
This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

In 2006 herdenk die Gereformeerde Kerk Philipstown die 100-jarige bestaan van hulle orrel. Dié orrel is destyds uit Duitsland verkry gedurende die bedieningstyd van ds. Taetse Hamersma en is nog steeds in gebruik. Die herdenking vind plaas op 27 April 2006 om 15:00 in die kerkgebou van die Geref. Kerk Philipstown. Die program, wat 'n raps langer as 'n uur gaan duur, bestaan uit orrelspel deur die bekende Vrystaatse orrelis, Jan Elsenaar, koorsang asook psalmsang, met die medewerking van verskillende orreliste (onder meer 'n kleinkind van ds. Hamersma).

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/109/3186/EJC56966
2006-04-01
2016-12-10

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error