1887

n Die Kerkblad - Goue ampsjubileum vir dr. Jan Visser : van oraloor

Volume 109, Issue 3186
  • ISSN : 0023-0596
This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Die goue ampsjubileum van dr. Jan Visser is op Saterdag 11 Februarie 2006 feestelik deur die Geref. Kerk Stilbaai gevier. Jan het in sy feesrede 'n oorsig gegee van sy 50 jaar in die bediening, en groeteboodskappe is ook voorgelees van al die gemeentes waar hy werksaam was. Volgens jubileumgangers het al die feestelikhede van genade en dankbaarheid getuig. Die feesgeleentheid is afgesluit met 'n spitbraai waartydens heerlik gekuier is.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/109/3186/EJC56970
2006-04-01
2016-12-09

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error