1887

n Die Kerkblad - Konvent 2006 en die onderwys : brandpunt

Volume 109, Issue 3186
  • ISSN : 0023-0596
This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Reformatoriese kerke in Suider-Afrika het hulle besorgdheid uitgespreek oor die onderwyssituasie in Suid-Afrika tydens Konvent 2006 in Maart vanjaar. Die Konvent het 'n reformatoriese perspektief op talle brandpunte in die onderwys gestel. Dit is aan die hand van 'n aantal onderwyskundiges gedoen wat as inleiers van indringende gesprekke opgetree het. Prof. Lawrence Schlemmer, voorste sosiologies-maatskaplike navorser, het 'n Kritiese analise van die onderwys in Suid-Afrika vandag gegee.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/109/3186/EJC56992
2006-04-01
2016-12-10

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error