1887

n Die Kerkblad - Gesprek oor God : hoofartikel

Volume 109, Issue 3186
  • ISSN : 0023-0596
This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Toe Wynand Myburgh, lid van die rockgroep F-polisiekar, die woorde "F- God" - opsetlik? - op 'n seun se beursie geskryf het, het hy seker nooit kon dink hoeveel emosionele en geestelike kragte hy daarmee losgemaak het nie. Of wou hy dalk doelbewus 'n skokgolf deur die samelewing - en veral die Christengemeenskap in Suid-Afrika - stuur? Hy het later gesê dat, hoewel hy in 'n Christelike huis grootgeword het, hy nie meer in God glo nie.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/109/3186/EJC56994
2006-04-01
2016-12-09

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error