1887

n Die Kerkblad - As dit reën, is dit 'n seën : redaksioneel

Volume 109, Issue 3186
  • ISSN : 0023-0596
This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Van oral in die land word die boodskap gehoor: dit het pragtig gereën, die gras is in die saad, die diere is vet, die oes op die lande is belowend, die boere juig. Die land is in 'n blomtuin omskep. Alles dui daarop dat dit 'n pragtige jaar gaan wees. Vanweë ons moderne tegnologie het die mens al hoe onafhankliker geword. Ons sink boorgate, ons bou groot damme, ons lê besproeiingskanale en waterpypleidings aan, ons melk selfs die wolke - en ons vergeet so maklik hoe afhanklik ons van God is.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/109/3186/EJC56996
2006-04-01
2016-12-10

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error