1887

n Die Kerkblad - Die redakteur gesels met ... ds. Pieter van der Walt

Volume 109, Issue 3187
  • ISSN : 0023-0596
This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Ds. (PJ) Pieter van der Walt is op 23 Mei 1943 in Turffontein, Johannesburg, gebore as die seun van SPvan der Walt, ook bekend as Zeller, predikant (1932-1953) en professor aan die Teologiese Skool Potchefstroom(1953-1973), en Betsie (Elizabeth) van der Walt, dogter van Ferdinand en Margaretha Postma, eerste rektor enoprigter van die PU vir CHO, suster van wyle dr. Johannes Postma wat 'n bekende predikant in die GKSA was. Hyhet twee ouer susters, Magrieta (getroud met ds. Abie Pelser) en Salome (getroud met prof. Wouter Jooste).

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/109/3187/EJC57023
2006-05-01
2016-12-10

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error