1887

n Die Kerkblad - Die Hebreeuse (en Aramese) teks van die Ou Testament : van die Teologiese Skool

Volume 109, Issue 3187
  • ISSN : 0023-0596
This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Die studie van die Ou Testament aan dieTeologiese Skool gaan uit van die standpuntdat die gesagvolle teks van die Ou Testamentdie oorspronklike Hebreeuse (en Aramese)grondteks is. Die grootste deel van die Ou Testamentis in Hebreeus geskryf, met net dele van Daniëlen Esra in Bybelse Aramees. Op grond van hierdieuitgangspunt moet die studente wat predikant in dieGereformeerde Kerke wil word, minstens drie jaarlank Hebreeus bestudeer - en daarom is Eksegesevan die Ou Testament een van die mees basiesevakke in die volledige studieprogram van voornemendepredikante.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/109/3187/EJC57024
2006-05-01
2016-12-10

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error