1887

n Die Kerkblad - Fakulteit Teologie beloon studente

Volume 109, Issue 3189
  • ISSN : 0023-0596
This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Onder die promotorskap van prof. Dries du Plooy het dr. Johannes Smit sy doktorsgraad in Teologie behaal en is dit aan hom oorhandig tydens die afgelope Herfsgradeplegtigheid by die Noordwes-Universiteit se Potchefstroomkampus. In sy proefskrif, Die regsposisie van die Gereformeerde predikant in die godsdiensneutrale staat van Suid-Afrika: 'n Gereformeerd- kerkregtelike studie, word gefokus op die vraag of Gereformeerde predikante as werknemers van kerkrade of gemeentes in arbeidsregtelike sin beoordeel moet word al dan nie. Sy gevolgtrekking is dat predikante van die GKSA 'n diens van 'n eie soort vervul.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/109/3189/EJC57067
2006-07-01
2016-12-10

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error