1887

n Die Kerkblad - Kerklike verhoudings : hoofartikel

Volume 109, Issue 3189
  • ISSN : 0023-0596
This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Goeie kerklike verhoudings is belangrik vir die koms van die koninkryk van God in die wêreld. Die kerk staan immers in diens van die koninkryk. Dit sou 'n boeiende kerkhistoriese ondersoek wees om na te gaan wat die aard van kerklike verhoudings gedurende die vorige eeu was tussen byvoorbeeld die drie (vier) Afrikaanse kerkgemeenskappe, tussen die Afrikaanssprekende en Engelssprekende en tussen "swart" en "wit" kerke. Die bevinding mag dalk wees dat 1948 'n bepaalde snypunt verteenwoordig, veral ten opsigte van die Afrikaans-Engelse verhoudings - waarna later weer verwys word.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/109/3189/EJC57093
2006-07-01
2016-12-10

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error