1887

n Die Kerkblad - 23 Julie 2006 ... Dag van Verootmoediging : redaksioneel

Volume 109, Issue 3189
  • ISSN : 0023-0596
This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Die Konvent van Reformatoriese Kerke in Suider- Afrika het onlangs aanbeveel dat 'n Dag van Verootmoediging in verband met die hoë vlakke van misdaad in die land op 23 Julie gehou sal word. Klassis Potchefstroom het besluit om inderdaad so 'n oproep te doen. Dit gaan met ander woorde oor 'n biddag in verband met die onaanvaarbare vlakke van misdaad wat tans ons samelewing teister. Die versoek is dat gebid word vir die regering en die polisiediens wat die landsburgers moet beskerm en beveilig.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/109/3189/EJC57094
2006-07-01
2016-12-11

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error